Die voorkeur keuse vir Korttermyn Versekeringmakelaars

Produkte

Het kontrakte met: 

Korttermynversekering: Auto&General, CIA, Hollard, Momentum en Santam.

Langtermynversekering: Momentum, Regent, Liberty, Sanlam, PPS, Grobbelaars Begrafnisdienste

Die volgende Korttermynversekering produkte word aangebied:

Persoonlike versekering:

Gebou, Huisinhoud, Privaat voertuie, Alle risiko, Klein plesiervaartuie, Versamelaarsvoertuie, Professionele persone wat ‘n kantoor of spreekkamer by hulle woonhuis het.

Kommersiële versekering:

Standaard kommersieel, Gasvryheid, Restaurante, Winkeleienaars, Agente, Boere, Professioneel, Bed en Ontbyt, Bestuurskool, Komplekse.

Kommersiële Voertuie:

Kort afstand vervoer van baksteen, sand of klip, Passasiersvervoer, SAB kort afstand.

Aanspreeklikheid:

Kontrakteurs, Professionele aanspreeklikheid

Reisversekering:

Persoonlik en Besigheid

Begrafnisdekking: Enkel en gesin

Die volgende Langtermynversekering produkte word aangebied:

Annuiteite

Kredietlewens

Lewensversekering

Dienste

Hersiening van versekeringportefeulje

Finansiële Beplanning