Die voorkeur keuse vir Korttermyn Versekeringmakelaars

Agtergrond

Kasfin is deur Oranjekas Spaar en Krediet Koöperatief gestig in September 2011 met die doel om verdere dienste aan Oranjekas se lede te lewer en is ‘n volle filiaal van Oranjekas.

Alle persone is welkom om van die korttermyndienste gebruik te maak.